Tuis
Agtergrond
Lees Boeke
Lees Rubrieke
Luister
Kyk
Kontak
More
Milanie Vosloo is ’n topverkoper-outeur wat deur haar boeke al duisende vroue se lewens verander het. Met haar eerlike manier kry sy dit reg om die hart en siel van haar lesers te raak ... hulle te inspireer en aan hulle hoop te bring.
So sê Milanie se uitgewer
Milanie se stilword-oordenkings word elke Woensdag op YouTube geplaas.
Milanie verskyn gereeld op TV waar daar onderhoude met haar gevoer word oor haar geloof, boeke en haar lewensfilosofie.
Indien jy Milanie wil bespreek vir ’n optrede/naweekkamp:
milaniesielsgedagtes@gmail.com
Uitnodigings na Milanie se optredes